Sel Groep

Studente en Jong-Werkendes
Ons wil graag ‘n selgroep/koffiegeleendheid skep vir studente en jong werkendes. Hier kan ons enige vrae oor die lewe en geloof bespreek. Dit funksioneer ook as ‘n ondersteuningsgroep en dit is ‘n ideale plek om te netwerk.
Enige iemand is welkom!
Kyk asseblief uit vir verdere inligting, en laat weet ons as jy belangstel!
Ons sien uit na ons eerste ontmoeting!
Kontak:
Paullet: 071 362 6810
Zandri: 083 707 9501